Border collies are top scorers when it comes to, well everything. Agility, games, herding, running, swimming, etc. Here's some proof of how well they play catch.
Monday, 18 April 2011
Volmaan? - Naby genoeg
Alhoewel dit eers volmaan vanaand is, het ek gisteraand 'n foto van die maan geneem en sal dit hieronder plak. As ek kans kry dan sal ek vanaand weer 'n foto neem.
Hier is die volmaan foto's.
Hierdie een was gisteraand omtrent 19 uur geneem.Hierdie een vanoggend 4:30. Vergelyk hierdie met die vorige foto en kyk hoe die maan gedraai het deur die aand.
Friday, 15 April 2011
Gemors Bridgestone Dueler bande
Na herhaalde pap bande en 'n oneindige gesqueak om elke hoek en draai het ek uiteindelik die Bridgestone bande vervang. Dit was nogals terleurstellend om vandag te sien dat Toyota steeds hulle Hilux bakkies verkoop met hierdie onveilige gemors bande. Kyk, Toyota se kliente koop mos die toughste Hilux 4x4 bakkies om op die teerpad te ry?! NOT. En selfs vir dit is die Bridgestone bande nie op standaard nie. Ek is nie seker wie die skuld moet kry hiervoor nie, Toyota omdat hulle geld wil spaar met verkope of Bridgestone wat sulke bande produseer. Miskien albei.
Monday, 4 April 2011
Subscribe to:
Posts (Atom)