Rhinos killed to date 2012

* 1105 Rhinos killed in 2016 in SA, (668 in 2012 / 1004 in 2013 / 1215 in 2014 / 1175+ in 2015)

Pages

Friday, 15 April 2011

Gemors Bridgestone Dueler bande

Na herhaalde pap bande en 'n oneindige gesqueak om elke hoek en draai het ek uiteindelik die Bridgestone bande vervang. Dit was nogals terleurstellend om vandag te sien dat Toyota steeds hulle Hilux bakkies verkoop met hierdie onveilige gemors bande. Kyk, Toyota se kliente koop mos die toughste Hilux 4x4 bakkies om op die teerpad te ry?! NOT. En selfs vir dit is die Bridgestone bande nie op standaard nie. Ek is nie seker wie die skuld moet kry hiervoor nie, Toyota omdat hulle geld wil spaar met verkope of Bridgestone wat sulke bande produseer. Miskien albei.



No comments:

Post a Comment