Alhoewel dit eers volmaan vanaand is, het ek gisteraand 'n foto van die maan geneem en sal dit hieronder plak. As ek kans kry dan sal ek vanaand weer 'n foto neem.
Hier is die volmaan foto's.
Hierdie een was gisteraand omtrent 19 uur geneem.
Hierdie een vanoggend 4:30. Vergelyk hierdie met die vorige foto en kyk hoe die maan gedraai het deur die aand.
Otto ~
ReplyDeleteEk vra myself: Watter sterkte zoom gebruik hy om sulke treffende foto's van die maan te neem?
Snoekie