Rhinos killed to date 2012

* 1105 Rhinos killed in 2016 in SA, (668 in 2012 / 1004 in 2013 / 1215 in 2014 / 1175+ in 2015)

Pages

Monday, 9 May 2011

Dam tot klein baaitjie

kaart

Van die dam kampplek het ons verby myngronde en deur Brand se baai gegaan. Ons het 'n prospekteurings groef teen die see gekry wat beskutting bied, maar toe ons terug ry Brand se baai toe om te kyk of ons dalk daar moet gaan kamp het ander kampers dit gevat.




vetplant

katoen tiepe plant

Brand se baai

blommetjie by die see


Hierdie was die eerste kraan wat ons in seker 'n week of meer gesien het.

Wave


Ons het 'n kampplek gekry en nou is dit eers tyd vir afkoel en speel

Swem en bamboes speletjies


Dis te koud vir my! Ek kan amper nie eens my voete in die water kry nie.


Ek kom nie terug tent toe nie ek wil nog speel!

Interessante rotse met klomp vingers

Hierdie groen bugs was orals in hierdie tiepe bome. Natuurlik agter die blommetjies aan.








1 comment:

  1. Otto ~

    Jy wys die driemanskap wat so saam swem. Ek wonder altyd of hulle dit graag doen en of elkeen maar gewoonlik op sy eie plek baljaar.

    Ek verkyk my aan daardie blommetjie by die see. Wat is dit? Ek wonder of dit mensgemaak is en of dit 'n regte plant of tipe seewier is?

    Snoekie

    ReplyDelete