Rhinos killed to date 2012

* 1105 Rhinos killed in 2016 in SA, (668 in 2012 / 1004 in 2013 / 1215 in 2014 / 1175+ in 2015)

Pages

Monday, 23 May 2011

Jaco se "Kamers"

Kamers 17 het gister so paar fun waves gehad. Die conditions was glassy met geen wind nie. Alhoewel ek gehoop het om 'n paar van myself te kry, was meeste van Jaco. :-)







1 comment:

  1. Dis duidelik: mens móét leer surf met sulke beskeie branders. Enigte iets groters is bedoel vir die oumanne!

    ReplyDelete