Otto ~ Jou video van Groenrivier se robkolonie skets 'n hele storie: hoe die robbe ontwaak en aan mekaar gewoond raak en dan voorberei vir die water en wild en wakker in die branders baljaar! Op die ou end kom word hulle weer warm op die bruin rotse. Fassinerend! Snoekie
Otto ~
ReplyDeleteJou video van Groenrivier se robkolonie skets 'n hele storie: hoe die robbe ontwaak en aan mekaar gewoond raak en dan voorberei vir die water en wild en wakker in die branders baljaar! Op die ou end kom word hulle weer warm op die bruin rotse.
Fassinerend!
Snoekie