Pages

Friday, 6 May 2011

Skuinsklip tot Skuinsbaai

Omdat ons so na aan die kus afbeweeg het is dit moeilik om al die plekke se name altyd reg te kry. Daar is wel 'n pad meer binneland se kant toe met aanwysings, maar ons mis hulle gewoonlik.

In die park is daar 'n paar kampplekke wat hulle opgesit het met afskortings teen die Suidooster en waterlose toilette (longdrops).
Kampplekke

Vriendelike voƫltjie wat ons kom groet het by ons nuwe kampplek

Die son wat stadig sak oor die see terwyl ek 'n potjie maak





Uitsig vanuit die tent dievolgende oggend



Rots watervalletjie



Heel moontlik 'n internasional vlug

1 comment:

  1. Otto ~
    Dis nuttige kaarte wat jy so oral teken.
    Snoekie

    ReplyDelete