Rhinos killed to date 2012

* 1105 Rhinos killed in 2016 in SA, (668 in 2012 / 1004 in 2013 / 1215 in 2014 / 1175+ in 2015)

Pages

Tuesday, 24 May 2011

Zeke by die strand

Hierdie foto moes net sy pad vind na my blog toe. Die probleem was dat daar 'n paar "chromatic abberations" was wat ek net nie kon afskud nie. So bietjie experimenteer later en dit was die resultaat.
Ek het die "Thresholds" gestel en dit 'n 2 kleur foto gemaak.

Hier is Zeke by die see, weer reg om te speel nadat hy vroeer die dag 32km gaan draf het. In die agtergrond is 'n paar surfers wat afstap teen die strand om te gaan surf.

No comments:

Post a Comment