Rhinos killed to date 2012

* 1105 Rhinos killed in 2016 in SA, (668 in 2012 / 1004 in 2013 / 1215 in 2014 / 1175+ in 2015)

Pages

Wednesday, 6 July 2011

Nürnberg

Today we've spent a couple of hours walking around in Nürnberg. It's a beautiful town in Bavaria with lots of beer gardens (bier garten), shops, churches (kirche) and statues.
The statues are especially nice, here's some pics.

2 comments:

  1. Naand Otto ~

    Dis heerlik om die klomp standbeeld op te merk. Die Europeërs is oor die algemeen baie kunssinnig: maak beelde, skilder, maak musiek.

    Dalk sien jy 'n standbeeld van skrywers en denkers soos Goethe of Schiller of Nietzsche of dalk van komponiste soos Beethoven of Wagner.

    Snoekie

    ReplyDelete
  2. Ek sit maar fotos van een of twee standbeelde op per dorp of stad terwyl daar heel moontlik 50 kan wees. Ek neem nie eens fotos van almal nie. Selfs die kerke is baie mooi van buite en binne en baie het selfs 'n geskiedenis.
    Dalk moet ek 'n paar biergartens afneem en blog...

    ReplyDelete