Pages

Saturday, 25 August 2012

Hornbill


1 comment:

  1. Is jy 'n geelbekneushoringvoël?
    'n Rooibekneushoringvoël?
    'n Gekroonde neushoringvoël?
    Jy reken jy kan met ons goël
    maar ons erken jou:
    Grysneushoringvoël!

    Anders as jou mannetjie
    se donker snawel
    moet 'n wyfie haarself
    met rooi lipstiffie bemark

    So skaars soos julle twee
    aan die Weskus is
    so tuis is julle
    in die Kaligadipark!

    ReplyDelete