Pages

Tuesday, 11 September 2012

Anchored ship


1 comment:

  1. Ons kasteel

    Ons gooi 'n ketting uit
    wat aan die sand klou
    om ons lank hier te hou
    sodat ons 'n leeftyd het
    om 'n ligkasteel
    op die water te bou

    ReplyDelete