Pages

Monday, 10 September 2012

Cloudy Table Bay


1 comment:

  1. Waar's julle?

    "Kyk tog hier
    waar maak ons 'n draai!"
    roep die dowwe klein liggies
    bokant die kaai

    maar ons hoor hulle skaars
    onder die hoë wolke
    agter die swart rotse
    anderkant die wye baai

    ReplyDelete