Maak die speelveld gelykAs jy na my toe komsoos jy issonder 'n vuurwapen toegerusen jy val my aannet soos ek lykdan sal ons kykwie sal eerste wyk!Maar as jy kommet 'n oop handis jy baie welkom in my land!
Maak die speelveld gelyk
ReplyDeleteAs jy na my toe kom
soos jy is
sonder 'n vuurwapen
toegerus
en jy val my aan
net soos ek lyk
dan sal ons kyk
wie sal eerste wyk!
Maar as jy kom
met 'n oop hand
is jy baie welkom
in my land!