Pages

Wednesday, 12 September 2012

Sunset over Robben Island


1 comment:

  1. Is ek een
    alleen?

    Al roep die son my elke dag
    al fluister die maan elke nag
    bly ek maar wonder:
    Hoekom gaan albei weer onder?

    Met yskoue waters omring
    seemeeue wat land en sing
    blomme wat op rots en klei gedy:
    Hoe lank sal ek 'n eiland bly?

    ReplyDelete