Hoe lank?Hoe lank – breek dié brandersal op dié stranden troon dié berg aloor dié land?Hoe lank – vóór die geel skippieoor die golwe kon ruis,die wit huisieop die strand kon verrysen kinders by die seeen die berg kon baljaar?Hoeveel duisende miljoene jaar?
Hoe lank?
ReplyDeleteHoe lank –
breek dié branders
al op dié strand
en troon dié berg al
oor dié land?
Hoe lank –
vóór die geel skippie
oor die golwe kon ruis,
die wit huisie
op die strand kon verrys
en kinders by die see
en die berg kon baljaar?
Hoeveel duisende
miljoene jaar?