Pages

Tuesday, 16 October 2012

Brown Eagle

Desaturated Brown Eagle at Kgalagadi

1 comment:

  1. Bedelaar?

    Terwyl ek my vlerke
    opdraai in die wind
    om kos uit te duik
    vir my en my kind
    sit die Kgalagadi-arend
    vir gunsies en wag:
    'n maer bedelaar
    op sy laaste dag...

    ReplyDelete