O my bemindeEk verseker jou as een wat nooit jok nie:ek is nie net lief vir vis of vir 'n bok nieAs jy naby mydeur die water gly sal ek jou streelstyf aan jou klou en vir jou wysek is net so lief – vir jou
O my beminde
ReplyDeleteEk verseker jou
as een wat nooit jok nie:
ek is nie net lief vir vis
of vir 'n bok nie
As jy naby my
deur die water gly
sal ek jou streel
styf aan jou klou
en vir jou wys
ek is net so lief – vir jou