VerkykerHy wat op die grond kruipse oë is uit fokus uithy kan niks verstaan niewant hy sien nie wat gaan aan nieDie een wat weethoe die wêreld lykis hy wat berg klimen van ver af te kyk
Verkyker
ReplyDeleteHy wat op die grond kruip
se oë is uit fokus uit
hy kan niks verstaan nie
want hy sien nie wat gaan aan nie
Die een wat weet
hoe die wêreld lyk
is hy wat berg klim
en van ver af te kyk