Sonder onsWie vra nog:Wie se blog is dit dié?Dis vreemde wesens soos ékwat julle almal se oëlaat rek!Sonder ons, julle bure,het julle nie geweethoe die wêreldlyk nieSonder ons avonture was daar niks om oor te wonderen geen blogom na te kyk nie!
Sonder ons
ReplyDeleteWie vra nog:
Wie se blog is dit dié?
Dis vreemde wesens
soos ék
wat julle almal se oë
laat rek!
Sonder ons, julle bure,
het julle nie geweet
hoe die wêreld
lyk nie
Sonder ons avonture
was daar niks om oor te wonder
en geen blog
om na te kyk nie!