Ek is uitgevang!Waar het jy gestaartoe ek as ligjaarso onsigbaarop jou pad baljaar?Wanneer het jy my snelledowwe dreun gehoor?Hoe het jy my reguit spierwit spoor gestoor?
Ek is uitgevang!
ReplyDeleteWaar het jy gestaar
toe ek as ligjaar
so onsigbaar
op jou pad baljaar?
Wanneer het jy my snelle
dowwe dreun gehoor?
Hoe het jy my reguit
spierwit spoor gestoor?