DIE LEWENSREDDERS DROOMOns kan ver loer wie in die branders sinken vrees om te verdrinkwant ons staan styfrooi en hoog en lig ons lyf:gemaak van houtwat altyd dryf
DIE LEWENSREDDERS DROOM
ReplyDeleteOns kan ver loer
wie in die branders sink
en vrees om te verdrink
want ons staan styf
rooi en hoog
en lig ons lyf:
gemaak van hout
wat altyd dryf