TrekduikerMy eerste vlugis vry soos die windtot ek die strand verlaaten onmiddellik uitvind: aan die rotse en seeis ek vasgebind
Trekduiker
ReplyDeleteMy eerste vlug
is vry soos die wind
tot ek die strand verlaat
en onmiddellik uitvind:
aan die rotse en see
is ek vasgebind