Vir altydHier het die tyd doodstil gaan staansodat die rotsenooit sal vergaan,selfs elke wolk en deiningvir ewig sal bestaanSnoekie
Vir altyd
ReplyDeleteHier het die tyd
doodstil gaan staan
sodat die rotse
nooit sal vergaan,
selfs elke wolk en deining
vir ewig sal bestaan
Snoekie