JAGLUIPERDSoos luiaardslĂȘ ons in die skaduen lig net een kopso nou en dan oploer en wag en loer en wagom soos pyle uit 'n boogons prooi vannag soos blits te jag
JAGLUIPERD
ReplyDeleteSoos luiaards
lĂȘ ons in die skadu
en lig net een kop
so nou en dan op
loer en wag en loer en wag
om soos pyle uit 'n boog
ons prooi vannag
soos blits te jag