Liefdesbrief My jagluiperdwyfieek het geen geldso vir kos moet ek jagsnags in die velden nĂ¡ ek gedrink hetuit die stroombring ek die prooi vir jouonder ons boom
Liefdesbrief
ReplyDeleteMy jagluiperdwyfie
ek het geen geld
so vir kos moet ek jag
snags in die veld
en nĂ¡ ek gedrink het
uit die stroom
bring ek die prooi vir jou
onder ons boom