.IDENTITEITAl jag ek in die veldwaar slange sleepsels laaten sluipende hiƫnasin die volmaan skreeu,wil ek nooit anders klink nienooit anders lyk nie nooit anders ruik nie as 'n leeu.
.
ReplyDeleteIDENTITEIT
Al jag ek in die veld
waar slange sleepsels laat
en sluipende hiƫnas
in die volmaan skreeu,
wil ek nooit anders klink nie
nooit anders lyk nie
nooit anders ruik nie
as 'n leeu
.