.STRATEEGEk slaap nie laat nieen vra nooit raad nie want omdat ek snags in die veld rinkink kan ek as die son skynop my tak sit en dinkkan ek heeldag met geel oë rondloer en wagop die prooi wat ek snags in stilte jag.
.
ReplyDeleteSTRATEEG
Ek slaap nie laat nie
en vra nooit raad nie
want omdat ek snags
in die veld rinkink
kan ek as die son skyn
op my tak sit en dink
kan ek heeldag met geel oë
rondloer en wag
op die prooi wat ek snags
in stilte jag
.