ALWETENDBo die moeras by Marie se draai weet 'n rooigesigmuisvoƫl flink: "My goddelike ras het die aarde geskep uit projekte in vlug uitgedink"En die aarde verrasdeur voor hy verlep verbeeldingsvlug iets te laat drink
ReplyDeleteALWETEND
Bo die moeras
by Marie se draai
weet 'n rooigesigmuisvoƫl flink:
"My goddelike ras
het die aarde geskep
uit projekte in vlug uitgedink"
En die aarde verras
deur voor hy verlep
verbeeldingsvlug iets te laat drink