Pages

Monday, 31 August 2020

Grey go-away-bird

 


1 comment:

  1. KUIF

    Ek is Corythaixoides concolor
    wat hoog vlieg en laag duik
    en soos 'n Kwêvoël
    lawaai maak en roep en lyk
    wat altyd na bome
    in velde en stede uitwyk
    waar almal se oë groot rek
    as hulle my hoë kuif bekyk!

    Snoekie

    ReplyDelete