Pages

Friday, 28 August 2020

Grietjie landscape

 


1 comment:

  1. DIE NUWE DAG

    Noudat die son opkom
    terwyl ek koffie drink
    en sy strale oor
    die doringbome blink
    hoor ek voëls in die takke
    roep, wat klink:
    "Jy moet die spitskop gaan verken
    wat in die verte wink!"

    Snoekie

    ReplyDelete