Pages

Saturday, 5 September 2020

Hornbill silhouette

 


1 comment:


  1. AFSKRIKKING

    Wie sal jóú gebied infilteer
    om vir vrugte en insekte te kompeteer?
    Wie sal in jóú skadu opereer
    en daardie reuse snawel aktiveer
    waarmee jy daagliks goël:
    kleurvolle Neushoringvoël?

    ReplyDelete