UITGESLAAPOns rek ons uitná 'n donker nag,helder wakkervir 'n nuwe dag,op pad na die koppiewaar die waterpoel wag
ReplyDeleteUITGESLAAP
Ons rek ons uit
ná 'n donker nag,
helder wakker
vir 'n nuwe dag,
op pad na die koppie
waar die waterpoel wag