VOETSPOORTotdat die koue water netnou hierheen koers krydie bedding kom oorstroom,in elke gleuf sal afgly,behoort dié stewige warm sonnige klip aan my
ReplyDeleteVOETSPOOR
Totdat die koue water
netnou hierheen koers kry
die bedding kom oorstroom,
in elke gleuf sal afgly,
behoort dié stewige warm
sonnige klip aan my