AASVOËLMeen julle dis net diere wat verslind word deur my?Dan het julle nie gehoor nie:ook van groen blarebly daar naby my snawelgeen lewe oor nie!
ReplyDeleteAASVOËL
Meen julle dis net diere
wat verslind word deur my?
Dan het julle nie gehoor nie:
ook van groen blare
bly daar naby my snawel
geen lewe oor nie!