TERUGBLIKOor wat ons beleef het is ons dankbaar blymet nog 'n hele dagamper verbyterwyl die geel balin die gras af gly
ReplyDeleteTERUGBLIK
Oor wat ons beleef het
is ons dankbaar bly
met nog 'n hele dag
amper verby
terwyl die geel bal
in die gras af gly