Pages

Wednesday, 2 September 2020

Zebra waiting

 


1 comment:

  1. INDRINGERS!

    Jare lank was dit
    die veld waar ons zebras
    oor ons gesinne waak

    tot vreemdes eendag
    stene aflaai
    en hulle hier kom tuis maak

    ReplyDelete